Welcome!
Situated only 180 km from Cape Town Oestervanger guest house and selfcatering units are surrounded by the tranquility and beauty of the Robertson valley. We are situated at the foothills of the Riviersonderend mountains, south west of Robertson.
Welkom!
Oestervanger gastehuis en selfsorg eenhede is geleë wes van Robertson, aan die voete van die Riviersonderend-berge ongeveer 180km vanaf Kaapstad. Kom besoek ons rustige omgewing en geniet die besonderse natuurskoon.
|