Guesthouse:
There are three guest rooms in the guesthouse of which two are rented out as a family unit since guests have to share a bathroom. The other room is en suite.
We have a small house restaurant in our guesthouse. Please book in advance.
Gastehuis:
Ons het drie gastekamers in die gastehuis waarvan twee ‘n badkamer moet deel en dus as ‘n familie eenheid verhuur word. Die ander kamer is en suite.
Ons het ‘n klein huisrestaurant in die gastehuis – vroegtydige besprekings is noodsaaklik.
|